
Moeilik om die skoonheid van "hoar frost" op film vas te vang.

Kanadese Plakkerskamp?!

Nee..."Ice-fishing" op die "Red River."


Die "Red" is bekend vir groot Babers...ew!

Bakkies, ander voertuie en "ice-fishing" hutte op die "Red."

Manlief en Carla reg om die "Red" te "ride"...
7 comments:
Lekker om weer van jou te hoor Desia. Dit lyk maar koud daar ;-)
O! Die skoonheid! Pragtige foto's!
Ek is mal oor spoed en daai ryery lyk lekker!
Dit lyk vrek koud!
Ek se ook dit lyk koud!
Seker hul die Red gewys waar David die wortel gegrawe het. Of sal dit eerder iets met igloos te doen he.
Hoewel laat, geluk met Carla se verjaarsdag!
Pragtige fotos! 'n Mens moet maar lief wees vir sneeu daar in julle geweste nê! Ek dink dis wonderlik dat mense uitgaan en die koue en skoonheid geniet eerder as om die winter om te wens.
Mooi foto's!
'n Nuwe definisie vir "quad bikes"? Dit lyk of dit lekker kan wees - net, ek is te lank in die bosveld om nog die hoëveld se ysige winters te kan onthou - jul winters lyk gans en al te koud, net om na te kyk.....
Lieflike foto's
Post a Comment