Monday, March 22, 2010

Maandag, 22 Maart 2010

Wat 'n verskil maak 28 dae!

9 comments:

retha said...

Bly vir jou, jammer vir myself.

Carla said...

Mummy, please go back to English.

Desia said...

Retha: dit lyk en voel nou by ons nes SA se winter - so, moenie jammer vir jouself voel nie!
Carla: I thought you wanted to learn to read Afrikaans? It says: What a difference 28 days make!

Sonja said...

Jy is seker bly dat dit weer warm begin word! Lang koue raak naderhand erg!

Sandra said...

Dis gewoonlik een van die mooiste seisoene. Seker jy geniet die warmer koue :-)

Jan and Miekie said...

Geniet die lente! Hier begin ons blare te hark! Maar daar is darem oral Kosmos.

Denver criminal defense attorney said...

Oh,my god.What a beautiful picture it is!

Bridal fashion said...

What a beautiful picture it is...

Izak said...

En so word alles weer nuut en ouer. Pragtig Desia!