Monday, May 3, 2010

Daughters and I


7 comments:

mariki said...

Desia! Dis die mooiste twee perskebloeisels!

(Maar hoe dan nie, met so 'n mamma....)

mariki said...

Oeps, en toe verkyk ek my só aan die "fraaie bloemen", dat ek van die kersie vergeet!

Baie, baie geluk aan die verjaarsdagmeisie, en ook aan haar ouers! Mag die Here se lig en genade alyd haar deel wees.

Sandra said...

Baie geluk met daardie spesiale verjaarsdag. Mooi foto's Desia

Desia said...

Dankie julle! Toe ek nounet my epos lees en sien daar is kommentaar op "Daughters and I" kon ek glad nie onthou dat ek so 'n pos geskryf het nie; ek "haas" my toe hierheen en hier word ek verras met'n nuwe blog-aangesig en 'n nuwe pos - Jongste het dit seker gisteraand vir my gedoen...dankie Carlita!

retha said...

Baie geluk! met jul dogter se verjaarsdag.

Klink goed om so te verjaar, haar ouderdom groei en jy kry die geskenk van n nuwe "blog-aangesig"

Carla said...

You need to make posts with a combination of Afrikaans and English Mother dearest.

And your welcome for the new blog face ;)

Sonja said...

Jy het pragtige dogters! Ek kan sien waar die skoonheid vandaan kom! Geluk aan die verjaarsdagbloeisel!