Dankie vir die vorige pos Carlita/Thanks for posting the previous post Carlita...

Nuwe Gastebadkamer.
New Guest Ensuite.


Takstoeltjie.
Tree branch stool.

'n Paar aandenkings van Waenhuiskrans.
Waenhuiskrans/Arniston souvenirs.

LTX draadwerk.
LTX souvenir.

Ek dink dis die "It's NOT just another bird!" badkamer...
The "It's NOT just another bird!" bathroom...

Wat ek eintlik wil weet: is hierdie voeltjiehake te kitchy? (Ek weet een knop is af, ek soek nog 'n plaasvervanger.)
Are those birds too tacky?

"Masjien in 'n Cowboy se droom?" (Ala Johannes Kerkorrel)
5 comments:
Lyk pragtig - lekker as mens so tyd het vir mooimaak. My beurt sal seker eendag kom....
Se ek ook huisvrou! Dit is n lieflike badkamer,ek dink die voeltjies is baie mooi!
How wonderlik mooi!
Voor ek gelees het van kitch het ek die mooi voeltjie hak gesien. Nie eers opgelet een knop is weg.
Ai ek lees nou al die blog waar ek sien daar is 'n huisvrou betrokke, net om my self voorte berei vir dit wat vir my voorle. Baie mooi blog hoor sal gereeld hier loer.
Alles pas so mooi bymekaar - baie smaakvol.
Ek en Jan moes vanoggend matte en teels vir ons aftree woonstel kan kies. Die plek word nog gebou. Ons hoop natuurlik dat ons nooit daar hoef te gaan bly nie, maar dis vir ingeval ons nie meer op die plaas kan bly nie... Daar was nou nie 'n groot keuse van teels ens nie, maar dit was tog lekker om kombuiskasafwerkings en teels bymekaar te sit en te besin! Lekker!
Post a Comment