Ag hoe lekker! Baia, baie geluk met die kleinseun. Mag hy altyd gelukkig wees in alle omstandighede en mag julle baie vreugde van hom ervaar! (N.S. sterkte met die oefeninge - byt net vas! Is self stywerig vannaand nadat ek 'n nuwe klas by die gym bygewoon het.)
6 comments:
Congratulations! Grandchildren are such a delight. Have a wonderful time cuddling the newest member of your family,Desia!
Congratulations.
Baie geluk en mag hy vir julle net vreugde bring.
Veels Geluk Ouma, Joe, so stap die tyd nĂȘ?
Mag die kleinding 'n lewe vol vreugde en plesier bring.
Ag hoe lekker! Baia, baie geluk met die kleinseun. Mag hy altyd gelukkig wees in alle omstandighede en mag julle baie vreugde van hom ervaar!
(N.S. sterkte met die oefeninge - byt net vas! Is self stywerig vannaand nadat ek 'n nuwe klas by die gym bygewoon het.)
Baie geluk!
Post a Comment